Modulekode | FRN 221 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module is ’n voortsetting van die ontwikkeling van kommunikasievaardighede van die taal. Spesiale aandag word verleen aan die begrip van nie-fiktiewe en literêre geskrewe tekste en mondeling asook oudiovisuele insette en die gebruik van Frans in mondelinge en skriftelike produksie. Hierdie module voldoen aan die vereistes vir vlak B1.2 van die “Common European Framework of Reference for Languages”. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | FRN 211 |
Kontaktyd | 4 besprekingsklasse per week, 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Moderne Europese Tale |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App